Biduur geleentheid

Elke Woensdag aand om 19:00 verkeer ons saam om die Woord van God, en daarna bid ons vir ons mense wat  siek is, werksaamhede in die gemeente, werksaamhede in die groter kerk, gebeure in die land en wêreld asook enige ander aktuele sake of gebedsversoeke wat ons ontvang het.

 

Op die oomblik hanteer ons die boek Exodus. Laai gerus die blaadjie vroegtydig af. Indien u 'n geleentheid misgeloop
het, luister gerus na 'n klankopname van 'n vorige biduur geleentheid.

© EGK Centurion • Augustus 2021