WelKOM

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is ’n lewenskragtige evangeliese kerk wat op ’n Gereformeerde grondslag berus. Die Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk, op grond van Gods Woord bely, is Evangelies-Gereformeerd en dit word uitgedruk in sy evangeliese belydenis en ook die Gereformeerde belydenisskrifte, naamlik die drie formuliere van Enigheid en die Evangeliese Belydenis.

 

Vir enige inligting rakende die Covid-19 uitbraak, wat ons as gemeente raak, kliek asb. hier

DIENSTYE:

SONDAE: 09:00 EN 17:00

WOENSDAE (BIDUUR): 19:00

Dinsdae (Bybelstudie vir Jongmense): 19:00

 

1

 

2

 

3

 

4

verlossing & redding

Die verlossing en redding van verlore sondaars (Efes. 1:7) en dat ’n mens in hierdie lewe sekerheid van saligheid kan bekom.  (1 Joh. 5:13)

Vervulling met die heilige gees

Die vervulling met die Heilige Gees
(Efes. 5:18) en die noodsaaklikheid van heiligmaking wat die wil van God is vir sy kinders
(1 Thes. 4:7,8)

die wederkoms

Die persoonlike wederkoms van Jesus Christus voor die duisendjarige vrederyk. 
(1 Thes. 4:16,17 ; Open. 19:20)

goddelike genesing

Die genesing van die kranke liggaam, wat impliseer dat God vandag nog siekes  genees op grond van die versoening van Jesus Christus. (Matt. 8:17,18)

wat verkondig ons:

Boodskappe

Vir ’n groter verskeidenheid van boodskappe, besoek gerus WebWoord.

Centurion-gemeente se vorige preke is hier.

29 Junie 2025: Ds Gerrie van Dalen

29 Junie 2025: Ds Gerrie van Dalen

22 Junie 2025: Ds Gerrie van Dalen

8 Junie 2025: Dr André Bester

Ons hanteer tans die boeke van Psalm en
1 Korinthiërs in ons Biduur geleenthede.
Kliek gerus hier vir meer inligting.

GEMEENTE NUUS

Ons streef daarna om ons registers op datum te hou. Kliek asb. hier om die vorm te voltooi sodat ons u nuutste inligting op rekord het.

 

Ons huidige wyksindeling is hier beskikbaar

lidmaat en
besoeker inligting

  • Afkondigings

    1. Die Woord van God staan sentraal in ons aanbidding – daarom laat ons ag gee op Sy Woord! Hartlik welkom!
    2. Spesiale tyd van gebed elke Sondagmiddag vanaf 16:15 in die Moederskamer.
    3. Daar word weer heerlik saam koffie gedrink na die oggenddiens.
    4. Ds Pierre en Jana sal met verlof wees vanaf 23 Junie tot 5 Julie. Ons bid hulle ’n geseënde en verkwikkende rustyd toe!

     

     

    Gedagte vir die week:

     

    “Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ’n regverdige het groot krag.” — Jak 5:16

     

  • Verjaarsdae

    Amanda Barnard – 29 Junie

    Charnell Poggenpoel – 30 Junie

    Adriaan Prinsloo – 30 Junie

    Lilian Schmidt – 01 Julie

    Theo Fondse – 02 Julie

    Pieter Delport – 03 Julie

    Johannes de Meyer – 03 Julie

    Calvyn Steyn – 03 Julie

    Marius Oosthuizen – 05 Julie

     

  • Voorbidding

    Siekes:

    Wilma van der Merwe, Johan Potgieter, Wilma Claassen, Willie de Wet, Tienie Botes, Elta Viljoen, Thea Prinsloo, Eva Engel, Tiana Smith, Annemarie de Wet en Michel van Vuuren.

     

    Evangelisasie aksies:

    “Die ou, ou Tyding 2023!”, Aksie 1.8, Jews for Jesus, Geopende Deure, Transwêreldradio, Die Gideons, Nehemia Aksie, AEB, Sending Sonder Grense, Bybelgenootskap.

     

    Sending predikers:

    di. Jannie Coetzer, Johan Boshoff, Phillip Jacobus, Ds Andries en Sunette Schwartz, Broer Paul Kuhn.

     

    Werksaamhede van die gemeente:

    Kerkraad, CVV, CJV, Evangelisasie, Sangkommisie, Sending, Silwerjeug, Sondagskool en Graaff-Reinet gemeente, redding van siele en barmhartigheidswerk.

     

    Ander:

    Die EG Kerk nasionaal, predikante, die Kweekskool en studente, asook Ds Johnnie Gates, die Kerkkantoor en personeel.

  • Komende Aktiwiteite

    Lofdal Konferensie vanaf 27 Junie tot 3 Julie 2025

     

    02 Julie – Biduur om 19:00

     

    Ds Gerrie en Dalene sal DV met verlof wees vanaf 2-18 Julie 2025.

     

    06 Julie – Eredienste om 09:00 en 17:00

     

    08 Julie – Senior Jeug Bybelstudie

     

    09 Julie – Biduur om 19:00

     

    20 Julie – RSG Opname tydens die oggenddiens!

    Kom ons verheerlik Sy Naam en laat die hele Suid – Afrika hóór en wéét – Hy Leef!

  • Barmhartigheid

    Die volgende kerkraadslede kan gekontak word in verband met barmhartigheid:

     

     

    Diaken: Ruan Bester – 071 130 8550‬, bester03@gmail.com

    Ouderling: Jaco de Bruin – 082 920 5949, jaco@debruin.co.za

     

    Enige navrae en versoeke kan aan hierdie persone gerig word en dit sal met die grootste moontlike vertroulikheid hanteer word. U wyksouderling kan U ook help sou U dit verkies.

     

    Handelinge 6 :1 – 7

  • Hemelbrood Bediening

    Alle dienste word opgeneem en kan bestel word by die klankkamer na die diens.

     

     

    Alle dienste word ook lewendig via die internet uitgesaai: http://www.webwoord.co.za

     

    Volg die stappe op die skerm om in te skakel tydens diens tye.

     

     

    Daar is ook ’n toepassing vir selfone beskikbaar op IOS App store en Android Playstore, sleutel die soekterm "Webwoord" in en installeer op u foon om baie maklik te kan inskakel op die dienste.

Offergawe

Dank aan elkeen vir u getroue  bydraes.

 

Vir direkte EFT inbetalings:

ABSA BANK (CENTURION)

Evangelies-Gereformeerde Kerk

Rekening nommer: 101 850 3596

Tak kode (Universiële kode):  632 005

Besoek ons

Gloverlaan 264A

Lyttelton

Centurion

Gauteng

Suid-Afrika

Ds. Gerrie van Dalen

© EGK Centurion 2025